www.wikidata.af-za.nina.az
Die geelkalossie Ixia polystachya is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom van die Olifantsriviervallei tot by die Kaapse Skiereiland en Caledon voor Die plant word bedreig deur ontwikkeling en plantasies rondom Stellenbosch In die Swartland Breederiviervallei en rondom Caledon word die plant bedreig deur gewasverbouing GeelkalossieBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus IxiaSpesie I polystachyaBinomiale naamIxia polystachyaSinoniemeIxia aristata var elegans Regel Baker Ixia elegans Regel N E Br Ixia erecta P J Bergius Ixia hybrida Ker Gawl Ixia maculata var caesia Ker Gawl Ixia polystachya var crassifolia G J Lewis Ixia serotina Salisb Ixia viridiflora var caesia Ker Gawl Baker Watsonia campanulata Klatt Wuerthia elegans RegelDit word ook geelkalossie koringblom koringblommetjie of witkalossie genoem Galery wysig nbsp nbsp nbsp nbsp nbsp Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ixia polystachya amp oldid 2605437