www.wikidata.af-za.nina.az
Ixia paucifolia is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die westelike Klein Karoo tussen De Doorns Montagu en Vanwyksdorp voor Ixia paucifoliaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus IxiaSpesie I paucifoliaBinomiale naamIxia paucifoliaSinoniemeIxia bolusii G J LewisBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ixia paucifolia amp oldid 2605435