www.wikidata.af-za.nina.az
Ixia orientalis is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos Die plant is endemies aan die Oos en die Wes Kaap en kom van Caledon tot by Bathurst en die Amatholeberge voor Hierdie spesie is die mees algemeenste en wydverspreide spesie in die genus Ixia orientalisBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus IxiaSpesie I orientalisBinomiale naamIxia orientalisSinoniemeIxia scariosa var longifolia Baker Tritonia schlechteri BakerBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ixia orientalis amp oldid 2605429