www.wikidata.af-za.nina.az
Ixia contorta is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Sederberg tot by die Koue Bokkeveld en Touwsrivier voor Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en damkonstruksie in die Koue Bokkeveld Ixia contortaBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus IxiaSpesie I contortaBinomiale naamIxia contortaBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ixia contorta amp oldid 2605391