www.wikidata.af-za.nina.az
Ink is n kleurstof in die vorm van n vloeistof wat maklik met n pen of n ander middel op n bladsy aangebring kan word om te skryf Gewoonlik is dit op waterbasis en sal die ink opdroog wanneer dit aangebring is InkflesseDaar is diere wat inkte vervaardig om hulle te verdedig soos die ramshoringskulp of die seekat Inkte word deur die mens reeds in die Oude Egipte aangewend om op papirus te skryf Daar is lank gedink dat die Grieke en Romeine n ink op basis van koolstof roet gebruik het en dat inkte op basis van gallate van byvoorbeeld yster eers na 420 verskyn het Navorsing met sinchrotronstraling op die verkoolde papirusrolle uit Herculaneum het egter getoon dat dit al tydens die Versuvius se uitbarsting bekend gewees het 1 Verwysings Wysig The Guardian 21 Maart 2016 in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2019 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir ink Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ink amp oldid 2208359