www.wikidata.af-za.nina.az
Die Hyundai Motormaatskappy is n multinasionale motorvervaardiger met sy hoofkwartier in Seoel Suid Korea Die maatskappy is in 1967 gestig en vorm saam met sy filiaal van 32 8 Kia Motors die Hyundai Motorgroep wat die wereld se vyfde grootste motorvervaardiger is gebaseer op jaarlikse voertuigverkope in 2012 1 2 Sedert 2008 word Hyundai Motors sonder Kia beskou as die wereld se agtste grootste motorvervaardiger 3 Hyundai het in die 2012 jaar meer as 4 4 miljoen voertuie wereldwyd verkoop 4 hulle totale verkope saam met Kia was 7 12 miljoen 5 Hyundai MotormaatskappyTipe AandelemaatskappyGestig 29 Desember 1967Hoofkantoor Seoel Suid KoreaSleutelpersoneChung Mong koo Voorsitter en hoof uitvoerende beampte Gebied bedienWereldwydIndustrieMotorvervaardigerProdukteMotors kommersiele voertuie enjinsDiensteonderdele onderhoudsdiens finansiering versekeringInkomste 86 miljard 2013 Bedryfsinkomste 8 2 miljard 2013 Netto inkomste 8 4 miljard 2013 Werknemers63 099 2013 MoedermaatskappyHyundai MotorgroepDivisiesKiaWebwerfworldwide hyundai com Hyundai ElantraHyundai Nexo2021 Hyundai ProphecyHyundai is tans die vierde grootste motorvervaardiger ter wereld Hyundai bedryf die wereld se grootste geintegreerde motorvervaardigingsfasiliteit 6 in Ulsan Suid Korea wat n jaarlikse produksiekapasiteit van 1 6 miljoen eenhede het Die maatskappy het ongeveer 75 000 werknemers wereldwyd in diens Hyundaivoertuie word in 193 lande deur meer as 6 000 handelaars en vertoonlokale bemark Bekende Hyundaimodelle in Suid Afrika is was Hyundai Accent Hyundai Atos Hyundai Elantra Hyundai Santa Fe Hyundai Sonata Hyundai i10 Hyundai ix35 Hyundai Tiburon Hyundai TucsonVerwysings Wysig Hyundai Kia see slower sales growth in 2012 Reuters in Engels 2 Januarie 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2015 UPDATE 3 S Korea s Hyundai Kia expect slowest sales growth in 10 yrs Reuters in Engels 2 Januarie 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2015 World Ranking of Manufacturers 2008 by production PDF OICA Hyundai Motor Reports 2012 Global Sales Of 4 4 Million Vehicles Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2013 Besoek op 2 April 2015 Highlights of 2013 New Year s Speech Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2013 Besoek op 2 April 2015 Taylor III Alex 2010 01 05 Hyundai smokes the competition CNN Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hyundai Motormaatskappy amp oldid 2590523