www.wikidata.af-za.nina.az
Hollywood is n distrik in Los Angeles Kalifornie Verenigde State van Amerika Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse rolprentindustrie te verwys alhoewel die meeste groot rolprentateljees behalwe vir Paramount Studios lankal na ander stadsdele soos Burbank en Culver City verskuif is HollywoodDistrikHollywood se kentekenHollywoodLigging van Hollywood in die Verenigde StateKoordinate 34 06 00 N 118 20 00 W 34 10000 N 118 33333 W 34 10000 118 33333 Koordinate 34 06 00 N 118 20 00 W 34 10000 N 118 33333 W 34 10000 118 33333Land Verenigde StateDeelstaatKalifornieStadLos AngelesGeinkorporeer op1857Gestig op14 November 1903Ingelyf na Los Angeles1910Oppervlak Totaal65 2 km2 25 2 vk myl Bevolking Totaal210 824 Digtheid3 231 5 km2 8 370 vk myl Skakelkodes323Hollywood Walk of FameDie Hollywood La Brea Gateway monument is nie onomstrede nie en deur die Los Angeles Times as disgustingly awful beskryfHollywood is oorspronklik in 1857 as n onafhanklike stad gestig en is in 1903 by Los Angeles ingelyf In 1910 het dit n distrik van Los Angeles geword n Referendum is in November 2002 gehou om Hollywood van Los Angeles af te skei maar die voorstel is met n oorweldigende meerderheid verwerp Die naam Hollywood word ook gebruik om na die filmindustrie in en om Hollywood te verwys Die eerste ateljee is in 1911 deur David Horsley 1873 1933 ingerig n boorling van Engeland wat as een van die baanbrekers van die Amerikaanse rolprentbedryf beskou word In dieselfde jaar is n verdere 15 onafhanklike ateljees daar oopgemaak Die gebied is ideaal vir rolprentproduksie vanwee die goeie weer en langer dae Besienswaardighede WysigDie volgende besienswaardighede is in die gebied te sien Griffith sterrewag Griffith Park Hollywood Sign Sunset Strip Hollywood Bowl Eggo Lake Grauman s Chinese Theatre Hollywood Walk of Fame Beverly Hills Dolby Theatre Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hollywood amp oldid 2580939