www.wikidata.af-za.nina.az
Hell s Angels is n 1930 Amerikaanse pre Kode onafhanklike epiese oorlogsfilm geregisseer en vervaardig deur Howard Hughes en as dialoogregiseur James Whale Dit is geskryf deur Harry Behn en Howard Estabrook en met Ben Lyon James Hall en Jean Harlow in die hoofrolle en is deur United Artists vrygestel Dit volg twee verskillende broers albei lede van die Britse Royal Flying Corps tydens die Eerste Wereldoorlog Plakkaat vir die Amerikaanse film Hell s Angels 1930 Die film is oorspronklik as n stilfilm geskiet maar dit was nog onvoltooid na n jaar en n half teen daardie tyd het The Jazz Singer sy premiere gehad wat die begin van die klankera aandui Hughes het sy film na klank omgeskakel Die oorspronklike vroulike hoofrol die Noors Amerikaanse Greta Nissen moes weens haar aksent vervang word Harlow het n groot ster geword as haar opvolger Die produksie het drie jaar geduur 1927 1930 en Hughes het geen onkoste ontsien nie maar ondanks die feit dat dit daardie jaar die mees winsgewende rolprent was en een van die hoogste inkomste van die vroee klankera kon sy buitensporige koste van 2 8 miljoen gelykstaande aan 45 miljoen in 2021 nie verhaal word nie Hughes en vlieenier Harry Parry het baie van die toertjies vir die luggevegtonele ontwerp Toe Paul Mantz die vernaamste toertjievlieenier vir Hughes meedeel dat n toertjie in die laaste toneel te gevaarlik was het Hughes self die vliegtuig geloods maar neergestort hy het skedelbreuk opgedoen en moes ook n gesigoperasie ondergaan Drie toertjievlieeniers en n werktuigkundige is tydens verfilming in ongelukke dood Die meeste van die beeldmateriaal is swart en wit maar daar is verskeie eenkleur getinte tonele vir dramatiese effek soos n nagtelike gevegstoneel deelskerm volkleur vir die vlamme wat n Duitse Zeppelin verteer en volskerm volkleur vir een episode wat die enigste kleurmateriaal van Harlow se loopbaan is Ten spyte van al die probleme word dit vandag beskou as n landmerk van vroee klank en kleurgebruik en van die epiese aksiefilmgenre Bibliografie WysigBalio Tino United Artists The Company Built by the Stars Madison Wisconsin University of Wisconsin Press 2009 ISBN 978 0 299 23004 3 Barlett Donald L and James B Steele Empire The Life Legend and Madness of Howard Hughes New York W W Norton amp Company 1979 ISBN 0 393 07513 3 republished in 2004 as Howard Hughes His Life and Madness Baxter John Stanley Kubrick New York Da Capo Press 1997 ISBN 978 0 7867 0485 9 Brown Peter Harry and Pat H Broeske Howard Hughes The Untold Story New York Penguin Books 1996 ISBN 0 525 93785 4 Budiansky Stephen Air Power London Penguin Group 2004 ISBN 978 0 670 03285 3 Curtis James James Whale A New World of Gods and Monsters Boston Faber and Faber 1998 ISBN 0 571 19285 8 Dolan Edward F Jr Hollywood Goes to War London Bison Books 1985 ISBN 0 86124 229 7 Eyman Scott The Speed of Sound Hollywood and the Talkie Revolution 1926 1930 New York Simon amp Schuster 1997 ISBN 978 0 684 81162 8 Farmer James H Howard amp Hell s Angels Air Classics Volume 26 Number 12 December 1990 Hardwick Jack and Ed Schnepf A Viewer s Guide to Aviation Movies The Making of the Great Aviation Films General Aviation Series Volume 2 1989 Orriss Bruce When Hollywood Ruled the Skies The Aviation Film Classics of World War II Hawthorne California Aero Associates Inc 1984 ISBN 0 9613088 0 X Osborne Robert 65 Years of the Oscar The Official History of the Academy Awards London Abbeville Press 1994 ISBN 1 55859 715 8 Production of Hell s Angels Cost the Lives of Three Aviators Syracuse Herald December 28 1930 p 59 Robertson Patrick Film Facts New York Billboard Books 2001 ISBN 0 8230 7943 0 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hell 27s Angels rolprent amp oldid 2532103