www.wikidata.af-za.nina.az
Halternek is n styl van vrouekleredrag wat strek vanaf die voorkant van die kleed om die agterkant van die nek maar laat die meeste van die rug ontbloot 1 Die naam is afkomstig van beeshalters 2 Verskillende style van halternekklere Die halterstyl word gebruik met swemkostuums om die sonblootstelling op die rug te maksimaliseer en sonbrandstrepe te verminder Dit word ook gebruik vir rokke of hemde om n kaalrugrok te skep Die nekband kan selfs bedek word deur die draer se hare wat die indruk van agter skep dat daar niks is wat die rok bo hou nie Indien n bra gedra word met n haltertop is dit oor die algemeen of bandjieloos of self van halternekkonstruksie om sodoende die blootstelling van die skouerbande van n tipiese bra te verhoed Dit word volgens openbare etiket as n duidelike nee nee beskou om n halternekrok saam met n gewone bandjiesbra wat oor die skouers uitsteek te dra n Lang halternekrok in 1949Verwysings wysig http sewguide com halter neck top diy pattern halter n 1 nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal nbsp Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Halternek amp oldid 1546168