www.wikidata.af-za.nina.az
Gladys Evelyn Steyn 12 Desember 1890 25 September 1989 1 was die eerste vroulike advokaat in Suid Afrika Sy was n dogter van die Vrystaat se laaste presidentspaar M T en Rachel Isabella Steyn 2 Sy was met Walter Bosman getroud Haar Graf is op hul familie plaas Onze Rust saam die res van haar familie Adv Gladys Steyn Verwysings Wysig https www geni com people Adv Gladys 6000000005403701631 Ngcukaitobi Tembeka 9 Augustus 2018 Let the world know that women were once not persons in the eyes of the law Mail amp Guardian in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019 Besoek op 7 Augustus 2019 nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gladys Steyn amp oldid 2475455