www.wikidata.af-za.nina.az
Die Fokker Dr I was n driedekker enkelsitplek vegvliegtuig wat deur die Duitse Lugmag gebruik is tydens die Eerste Wereldoorlog Die vliegtuig het bekend geraak omrede die Rooi Baron Manfred von Richthofen dit gebruik het Die vliegtuig is ontwikkel in antwoord op die Britse Sopwith Driedekker Die afkorting Dr is kort vir Dreidecker Fokker Dr IDr I herproduksie by Airpower 11 lugskouTipe Trippeldekker vegvliegtuigVervaardiger FokkerOntwerp deur Reinhold PlatzNooiensvlug 5 Junie 1917Aantal gebou 320 Inhoud 1 Ontwikkeling 2 Sukses 3 Tegniese besonderhede 4 Meer voorstellings 5 Sien ook 6 BronOntwikkeling Wysig nbsp Manfred von Richthofen se rooi Dr I reeksnommer 425 17Die Fokker Dr I is so gou moontlik vir produksie gebring in 1917 na sy nooiensvlug op 15 Junie Dit het die front bereik in Oktober van dieselfde jaar Die vliegtuig was uiters beweeglik en rats maar nie so vinnig nie as gevolg van die drie vlerke se verhoogde lugweerstand Sukses WysigBaie van Duitsland se bobaasvlieeniers het die vliegtuig gebruik Luitenant Werner Voss het tien oorwinnings behaal tussen 3 en 23 September 1917 Hy sterf egter in n luggeveg teen n Royal Aircraft Factory S E 5a Produksiemodelle het Manfred von Richthofen se Jagdgeschwader Vegeskader in Oktober bereik maar was onmiddellik uit diens onttrek na n paar noodlottige ongelukke Ondersoek is ingestel wat foute in die vlerkkonstruksie aan die dag gele het Nadat dit egter reggestel is was die Fokker Dr I teen die einde van November terug in aksie Vervaardiging is in Mei 1918 gestaak en alle Fokker Dr Is is uit diens onttrek Die vliegtuig is op daardie stadium as ondiensbaar beskou Luitenant Carl Jacobs het die meeste sukses behaal in die vliegtuig naamlik 41 oorwinnings Tegniese besonderhede WysigBesonderhede van die Fokker Dr I Trippeldekker Item StatistiekAantal motore 1Tipe motor SkroefVervaardiger Oberursel Ur II 9 silinder stermotor Kraglewering per motor OnbekendVlerkspan 7 2 mLengte 5 77 mHoogte 2 95 mVlerkoppervlakte 18 7 m2Maks opstygmassa 585 kgMaksimum snelheid 165 km hOperasionele hoogte 6 095 mTogafstand 1 5 uurKlimvermoe 1 000 m in 2 minute 54 sekondesBewapening Twee 7 92 mm masjiengewereMeer voorstellings Wysig nbsp nbsp nbsp nbsp Sien ook WysigLys van vegvliegtuieBron WysigCrosby Francis THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS amp BOMBERS 2015 ISBN 978 1 84476 917 9 nbsp Hierdie lugvaartartikel is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Fokker Dr I amp oldid 2524626