www.wikidata.af-za.nina.az
FC Basel is n Switserse sokkerspan in Basel wat in die Super League speel Die span se tuisveld is die St Jacob Park wat n kapasiteit van 37 500 sitplekke het Nasionaal is FCB baie suksesvol met 20 nasionale kampioenskappe en 11 Switserse Bekers Internasionaal het die span nog nie n kompetisie gewen nie In 2001 het hulle die eindstryd van die Intertoto beker verloor teen Aston Villa en in 2012 het hulle die kwarteindronde in die Champions League teen FC Bayern Munchen verloor FC BaselVolle naam Fussball Club Basel 1893Stigting 15 November 1893Tuisveld St Jacob Park BaselKapasiteit 38 500Voorsitter Bernhard BurgenerAfrigter Liga Super League Tuiskleure WegkleureErelys wysigKampioen van Switserland 14 1952 53 1966 67 1968 69 1969 70 1971 72 1972 73 1976 77 1979 80 2001 02 2003 04 2004 05 2007 08 2009 10 2010 11 naaswenner 6 1948 49 1949 50 1970 71 2002 03 2005 06 2006 07 Switserse Beker 10 1933 1947 1963 1967 1975 2002 2003 2007 2008 2010 naaswenner 6 1942 1944 1970 1972 1973 1982 Intertoto beker naaswenner 1 2001 Bekende sokkerspelers wysig nbsp Massimo Ceccaroni nbsp Alexander Frei nbsp Ottmar Hitzfeld nbsp George Koumantarakis nbsp Hakan Yakin nbsp Marco Streller Ontsluit van https af wikipedia org w index php title FC Basel amp oldid 2565354