www.wikidata.af-za.nina.az
Diphda ook bekend as Beta Ceti of b Cet is die helderste ster in die sterrebeeld Walvis Cetus Hoewel dit die Bayer naam Beta Ceti het is dit met n skynbare magnitude van 2 04 eintlik helderder as Alpha Ceti met sy magnitude van 2 54 Die oranjereus is maklik om uit te ken vanwee sy ligging in n andersins donker deel van die hemelruim Volgens parallaksmetings is dit sowat 96 3 ligjare van die Son af 2 DiphdaDiphda se ligging in die rooi sirkel Sterrebeeld WalvisBayer naam b Cet afkorting Spektraaltipe K0 III 1 Soort ReusesterWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 00h 43m 35 37090s 2 Deklinasie 17 59 11 7827 2 Skynmagnitude m 2 02 3 Absolute magnitude M 0 13 4 B V kleurindeks 1 01 3 U B kleurindeks 0 88 3 BesonderhedeMassa M 2 8 5 Radius R 16 78 0 25 6 Ligsterkte L 139 1 7 0 6 Ouderdom jaar gt 1 miljard 7 Temperatuur K 4 797 8 Afstand ligjaar 96 3Rotasiespoed km s 18 9 Metaalinhoud Fe H 0 09 deks 8 EienskappeVeranderlikheid Vermoed 10 Ander nameDeneb Kaitos Diphda Difda al Thani Rana Secunda 16 Cet BD 18 115 GCTP 134 00 Gj 31 HD 4128 HIP 3419 HR 188 SAO 147420 11 Portaal Sterrekunde Inhoud 1 Eienskappe 2 Name 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsEienskappe wysig nbsp Die oranjereus Beta Ceti Chandra X straalsterrewag Nasa Diphda het n sterreklassifikasie van K0 III 1 hoewel dit in sommige bronne as G9 5 III geklassifiseer word 5 wat daarop dui dit le op die skeidingslyn van G en K tipe sterre III dui aan dit is n reusester wat die waterstof in sy kern opgebruik en weg van die hoofreeks beweeg het 5 Dit verbrand nou helium in sy kern 12 Diphda sal langer as 100 miljoen jaar in die fase bly 7 Die ster se oppervlaktemperatuur is sowat 4 797 K 8 en dit gee dit die tipiese oranje kleur van n K tipe ster 13 Ondanks sy koeler temperatuur is dit omtrent 145 keer so helder as die Son 14 want sy radius is 18 keer 6 groter Sy massa is 2 8 keer die Son s n 5 Die ster toon opvlammings wat beteken die helderheid vergroot oor tydperke van verskeie dae In vergelyking daarmee toon die Son opvlammings van enkele ure 12 Diphda straal sowat 2 000 keer soveel X strale as die Son uit wat beteken dit kan deur die Chandra X straalsterrewag afgeneem word 7 Name wysigDie ster se Bayer naam is Beta Ceti en sy Flamsteed naam 16 Ceti Die tradisionele name is Diphda en Deneb Kaitos Diphda is Arabies vir padda van die frase ضفدع الثاني aḍ ḍifdaʿ aṯ ṯani die tweede padda die eerste padda is Fomalhaut Deneb Kaitos kom van الذنب القيتوس الجنوب Al Dhanab al Ḳaiṭos al Janubiyy die suidelike stert van Cetus 15 In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep WGSN die naam Diphda vir die ster goedgekeur 16 Verwysings wysig 1 0 1 1 Montes D et al November 2001 Late type members of young stellar kinematic groups I Single stars Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 328 1 45 63 doi 10 1046 j 1365 8711 2001 04781 x Bibcode 2001MNRAS 328 45M 2 0 2 1 2 2 van Leeuwen F November 2007 Validation of the new Hipparcos reduction Astronomy and Astrophysics 474 2 653 664 arXiv 0708 1752 Bibcode 2007A amp A 474 653V doi 10 1051 0004 6361 20078357 3 0 3 1 3 2 Johnson H L et al 1966 UBVRIJKL photometry of the bright stars Communications of the Lunar and Planetary Laboratory 4 99 99 Bibcode 1966CoLPL 4 99J Elgaroy Oystein Engvold Oddbjorn Lund Niels March 1999 The Wilson Bappu effect of the MgII K line dependence on stellar temperature activity and metallicity Astronomy and Astrophysics 343 222 228 Bibcode 1999A amp A 343 222E 5 0 5 1 5 2 5 3 March 2005 Emission measures for the single giant b Ceti Proceedings of the 13th Cambridge Workshop on Cool Stars Stellar Systems and the Sun held 5 9 July 2004 in Hamburg Germany European Space Agency 6 0 6 1 6 2 Berio P et al November 2011 Chromosphere of K giant stars Geometrical extent and spatial structure detection Astronomy amp Astrophysics 535 A59 doi 10 1051 0004 6361 201117479 Bibcode 2011A amp A 535A 59B 7 0 7 1 7 2 Beta Ceti Giant Star s Corona Brightens with Age Chandra Photo Album in Engels Harvard Smithsonian Center for Astrophysics 20 Februarie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2020 Besoek op 28 Desember 2011 8 0 8 1 8 2 Massarotti Alessandro et al Januarie 2008 Rotational and Radial Velocities for a Sample of 761 HIPPARCOS Giants and the Role of Binarity The Astronomical Journal 135 1 209 231 Bibcode 2008AJ 135 209M doi 10 1088 0004 6256 135 1 209 Bright Star Catalogue 5th Revised Ed Hoffleit 1991 VizieR in Engels Centre de Donnees astronomiques de Strasbourg Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2018 Besoek op 30 September 2010 Samus N N Durlevich O V et al 2009 VizieR Online Data Catalog General Catalogue of Variable Stars Samus 2007 2013 VizieR On line Data Catalog B gcvs Oorspronklik gepubliseer in 2009yCat 102025S 1 Bibcode 2009yCat 102025S bet Cet Variable Star SIMBAD in Engels Centre de Donnees astronomiques de Strasbourg Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2016 Besoek op 30 September 2010 12 0 12 1 Ayres Thomas R Osten Rachel A Brown Alexander November 2001 3 Ms in the Life of b Ceti Sustained Flare Activity on a Clump Giant Detected by the Extreme Ultraviolet Explorer The Astrophysical Journal 562 1 L83 L86 Bibcode 2001ApJ 562L 83A doi 10 1086 337971 The Colour of Stars Australia Telescope Outreach and Education Commonwealth Scientific and Industrial Research Organisation December 21 2004 archived from the original on 2012 03 10 https www webcitation org 6630AbtJZ url http outreach atnf csiro au education senior astrophysics photometry colour html besoek op 2012 01 16 Kaler James B DENEB KAITOS Beta Ceti in Engels University of Illinois Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019 Besoek op 30 September 2010 Allen Richard H 1963 Star Names Their Lore and Meaning Herdruk uitg New York Dover Publications Inc p 163 ISBN 0 486 21079 0 Besoek op 2010 12 12 Bulletin of the IAU Working Group on Star Names No 1 PDF Besoek op 28 Julie 2016 Eksterne skakels wysigBeta Ceti Giant Star s Corona Brightens with Age Diphda op WikiSky DSS2 SDSS GALEX IRAS Hydrogen a X Ray Astrophoto Sky Map Artikels en foto s nbsp Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaKoordinate nbsp 00h 43m 35 37090s 17 59 11 7827 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Diphda amp oldid 2434067