www.wikidata.af-za.nina.az
Kaptein Benjamin Moodie 1789 1856 was n Suid Afrikaanse pionier en soldaat Hy is in 1789 in Melsetter op die Orkney eilande Skotland gebore Hy lewer diens in die Ross and Caithness Militia en nadat hy sy familie eiendom verloor het besluit hy om 200 Skotse emigrante na die Kaapkolonie te bring Bygestaan deur die Britse Regering het die geselskap in 1817 in Suid Afrika aangekom Driekwart van die groep was werktuigkundiges en die res arbeiders Moodie het aan elk 20 passaatgeld betaal Die meeste van hulle het gou werk in Kaapstad en elders gevind terwyl Moodie homself op die plaas Grootvadersbosch naby Swellendam gevestig het Na die aankoms van die 1820 Setlaars het hy n tyd lank aan die Oosgrens deurgebring maar vanwee die onsekere toestande het hy na sy landgoed teruggekeer Hy is oorlede op 2 April 1856 Benjamin MoodieBron WysigEnsiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Benjamin Moodie amp oldid 2047328