www.wikidata.af-za.nina.az
Ysterhout Olea capensis ook basterswartysterhout eerste ysterboom opregteswartysterhout regteswartysterhout witboekenhout ysterboom en yzerboom is n boom wat voorkom langs die kus van Suid Afrika en die hoeveld Die bome groei as bosserige struike of klein tot middelgroot bome langs die kus In die immergroen woude word die boom tot 40 m hoog Die klein welriekende blommetjies word in blomtakkies van ongeveer 6 cm lank gedra Die vrugte word tot 2 cm lank is eetbaar en word pers wanneer hulle ryp is Die spesie het drie subspesies YsterhoutBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde LamialesFamilie OleaceaeGenus OleaSpesie O capensisBinomiale naamOlea capensisL Inhoud 1 Subspesies 2 Eienskappe 3 Galery 4 Sien ook 5 Verwysings 6 BronSubspesies wysigEen van die drie subspesies is endemies aan Suid Afrika en op die SANBI rooilys is aldrie as veilig LC gelys O c capensis L 1 Kleinysterhout endemies Wes Kaap Oos Kaap KwaZulu NatalO c enervis Harv ex C H Wright I Verd 2 Bosveldysterhout nie endemies Oos Kaap KwaZulu Natal Mpumalanga Limpopo NoordwesO c macrocarpa C H Wright I Verd 3 Swartysterhout nie endemies Wes Kaap Oos Kaap KwaZulu Natal Mpumalanga Limpopo tot in tropiese Afrika Madagaskar en ander eilandeDie Kleinysterhout is die endemiese subspesie O c capensis Die subspesie O c macrocarpa is so genoem vanwee sy vrugte wat amper twee maal so groot is as die ander s n Grieks makro beteken groot en karpon is vrug Die macrocarpa vrug is ongeveer 15 20 cm lank en lyk amper net soos die Kalamata olywe Eienskappe wysigDie ysterhoutboom se hout is baie hard en swaar en nie maklik om te bewerk nie maar dit is ook baie duursaam Die digtheid kan 1 49 g cm3 bereik en dit wil se dat ysterhout in water sal sink Die hoe digtheid maak die hout minder aantreklik vir meubels ensomeer as byvoorbeeld stinkhout of geelhout Die genus Olea se bome kan gewoonlik baie oud word Leeftye van 2000 3000 jaar is geen uitsondering nie Die ysterhout groei ook stadig en dit duur meer as n eeu om volwassenheid te bereik 4 Die boom se FSA nommer is 618 5 Galery wysig nbsp Olea capensis macrocarpa kan enorm groot word Hierdie eksemplaar staan in die Nuwelandbos in Kaapstad nbsp Blomme van die ysterhoutboom nbsp Ysterhoutboom in blom nbsp n Ysterhout in n tuin in Kaapstad Sien ook wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Olea capensis Alfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeVerwysings wysig SANBI in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 SANBI in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 SANBI in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 pza sanbi in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2017 Besoek op 5 November 2016 https www treetags co za national list of indigenous trees Bron wysigAlgemene gids tot BOME Keith Paul amp Meg Coates Palgrave 2000 ISBN 1 86872 527 8 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ysterhout amp oldid 2577878