www.wikidata.af-za.nina.az
Barnard 68 is n molekulere wolk donker of Bok newel in die rigting van die suidelike sterrebeeld Slangdraer Dit is sowat 400 ligjare nog goed in die Melkweg weg gelee so naby dat nie n enkele ster tussen die newel en die Aarde gesien kan word nie Die Amerikaanse sterrekundige Edward Emerson Barnard het dit in 1919 in sy katalogus opgeneem 3 Barnard 68Soort newel Donker Bok newel Sterrebeeld Slangdraer 1 Waarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 17h 22m 38 2s 2 Deklinasie 23 49 34 2 BesonderhedeAfstand ligjaar 500 1 Skynbare grootte ligjaarMassa 2 M Ander nameLDN 57Portaal SterrekundeVanwee sy ondeursigtigheid is die newel uiters koud in die middel sowat 16 kelvin 257 C Die massa daarvan is omtrent twee keer die van die Son en dit is sowat n halwe ligjaar breed 1 Eienskappe wysigAl is die newel ondeursigtig is danksy die Baie Groot Teleskoop vasgestel sowat 3 700 sterre van die Melkweg word daardeur geblokkeer Van hulle is sowat 1 000 by infrarooigolflengtes sigbaar 4 Sorgvuldige meting van die graad van blokkering het gelei tot n goeie kartering van die stofverspreiding in die wolk 5 6 Nog noukeuriger waarnemings is gedoen met die Herschel ruimtesterrewag 7 Die ligging van n donker wolk in die nabyheid van die Son vergemaklik waarneming en meting aansienlik As dit nie deur eksterne kragte beinvloed word nie is die stabiliteit van n stofwolk n fyn balans tussen uitwaartse druk wat deur die hitte en druk van die wolk se inhoud veroorsaak word en die inwaartse swaartekrag Vir die wolk om n ster te word moet swaartekrag vir lank genoeg die oorhand kry om die wolk te laat instort en n temperatuur en digtheid te skep wat kernfusie tot gevolg het Barnard 68 se goed gedefinieerde grense en ander eienskappe dui daarop dat dit op die punt is om in te stort en binne die volgende 200 000 jaar of so n ster te word 8 Verwysings wysig 1 0 1 1 1 2 Astronomy Picture of the Day 11 May 1999 Barnard 68 in Engels Nasa 11 Mei 1999 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2009 Besoek op 1 Maart 2009 2 0 2 1 SIMBAD Astronomical Database Barnard 68 Centre de Donnees astronomiques de Strasbourg Besoek op 2009 03 01 Astronomy Picture of the Day 11 May 1999 Barnard 68 NASA 1999 05 11 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2009 Besoek op 2009 03 01 The Dark Cloud B68 at Different Wavelengths in Engels European Southern Observatory Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 30 Januarie 2012 Alves Joao Lada Charles Lada Elizabeth Maart 2001 Seeing the light through the dark PDF The Messenger 103 15 20 Bibcode 2001Msngr 103 1A Alves Joao F Lada Charles J Lada Elizabeth A Januarie 2001 Internal structure of a cold dark molecular cloud inferred from the extinction of background starlight Nature 409 6817 159 161 Bibcode 2001Natur 409 159A doi 10 1038 35051509 PMID 11196632 Nielbock Markus Launhardt Ralf Steinacker Jurgen et al Augustus 2012 The Earliest Phases of Star formation observed with Herschel EPoS The dust temperature and density distributions of B68 Astronomy and Astrophysics 547 A11 arXiv 1208 4512 Bibcode 2012A amp A 547A 11N doi 10 1051 0004 6361 201219139 Burkert Andreas Alves Joao 2009 The Inevitable Future Of The Starless Core Barnard 68 The Astrophysical Journal 695 2 1308 1314 arXiv 0809 1457 Bibcode 2009ApJ 695 1308B doi 10 1088 0004 637X 695 2 1308 ISSN 0004 637X Eksterne skakels wysigThe Black Cloud Ken Croswell C18O oorvloed in die nabygelee Barnard 68 nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Barnard 68 nbsp Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Barnard 68 amp oldid 2476859