www.wikidata.af-za.nina.az
Die sterrekundige Edward Emerson Barnard het n lys van donker newels saamgestel wat bekend is as die Barnard Catalogue of Dark Markings in the Sky of Barnard katalogus Die newels op die lys het bekend geword as Barnard voorwerpe 1 Op n weergawe van die lys uit 1919 is daar 182 newels 2 teen 1927 was daar 369 3 Verwysings wysig Bok B J McCarthy C C 1974 Optical data for selected Barnard objects Astronomical Journal 79 42 doi 10 1086 111527 Bibcode 1974AJ 79 42B Barnard E E 1919 On the dark markings of the sky with a catalogue of 182 such objects Astrophysical Journal 49 1 24 doi 10 1086 142439 Bibcode 1919ApJ 49 1B Lynds B T 1962 Catalogue of Dark Nebulae Astrophysical Journal Supplement 7 1 doi 10 1086 190072 Bibcode 1962ApJS 7 1L nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Barnard katalogus amp oldid 1970981