www.wikidata.af-za.nina.az
Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Bengale volk Bengaals of Bengali ব ল Bangla ˈbaŋla luister hulp inligting is n Indo Ariese taal wat deur sowat 250 miljoen mense in Bangladesj Indie en Nepal gepraat word Bengaals is die amptelike taal van Bangladesj een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Tripura en Wes Bengale Bengaals is naas Hindi die tweede belangrikste inheemse taal in Indie en wereldwyd die sesde belangrikste taal Bengaals is nou verwant aan Assamees en word in die Bengaalse alfabet geskryf n Brahmi skrif uit die Indiese skriffamilie Bengaals Bengali ব ল Bangla Uitspraak ˈbaŋla Gepraat in Bangladesj Indie Nepal Gebied Suid AsieTotale sprekers 190 miljoen moedertaal 19 miljoen tweede taal in Bangladesj 1 Rang 6Taalfamilie Indo Europees Indo Irannees Indo Aries Oos Indo Aries Assamees Bengaals Bengaals Bengali Skrifstelsel Bengaalse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Bangladesj Indie 2 Tripura Wes Bengale Sierra LeoneGereguleer deur Bangla Academy Paschimbanga Bangla AkademiTaalkodesISO 639 1 bnISO 639 2 benISO 639 3 ben Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord Bangla in Bengaalse skrifBengaalssprekende gebied rondom die wereld Bengaals met moedertaalsprekers beklee uitsluitlike amptelike en nasionale taal status Bengaals met moedertaalsprekers beklee een van die amptelike tale status Groter diaspora van Bengaalssprekers 100 000 Kleiner diaspora van Bengaalssprekers 10 000 Ter herdenking van Bangladesj se 5 000 soldate binne die vredesmag in Sierra Leone na die burgeroorlog het president Ahmad Tejan Kabbah Bengaals in Desember 2002 tot die land se tweede amptelike taal naas Engels verklaar 3 4 3 Sien ook wysigBengaalse WikipediaVerwysings wysig en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Bengali Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020 Besoek op 25 Augustus 2018 en The Constitution of India PDF Regering van Indie Departement van Reg en Justisie 1 Desember 2007 1950 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 9 September 2014 3 0 3 1 en Sierra Leone makes Bengali official language Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013 Besoek op 29 Desember 2002 en Zahurul Alam 27 Desember 2002 Bangla Made One of The Official Languages of Sierra Leone Eksterne skakels wysig nbsp Wikipedia Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Bengaals nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bengaals nbsp Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Bengaals en Bengali language Encyclopaedia Britannica Besoek op 25 Augustus 2018 nbsp Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bengaals amp oldid 2504148