www.wikidata.af-za.nina.az
Annerie Maria Magdalena Weber gebore op 2 Julie 1967 is n Suid Afrikaanse politikus en n dienende lid van die Nasionale Vergadering van Suid Afrika Sy is n lid van die Demokratiese Alliansie en is in Mei 2019 tot die parlement verkies Weber het tussen 2015 en 2019 as voorsitter van die DA se koukus in die Nkangala distriksmunisipaliteit gedien Annerie WeberLid van die parlementAmpsbekleerTermynaanvang22 Mei 2019Persoonlike besonderhedeGebore 2 Julie 1967 1967 07 02 56 jaar oud Nasionaliteit Suid AfrikanerPolitieke party Demokratiese AlliansieAlma mater Potchefstroomse UniversiteitUniversiteit van Suid Afrika Inhoud 1 Opvoeding 2 Politiek 3 Parlementere loopbaan 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsOpvoeding wysigWeber het n BMus en BA Honneurs in Sielkunde aan die Noordwes Universiteit verwerf 1 Sy het n diploma in bedryfsverhoudinge aan die Vaaldriehoekkampus van dieselfde universiteit verwerf Aan die Universiteit van Suid Afrika het sy n hoer onderwysdiploma verwerf Weber het n moniterings en evalueringsertifikaat van die National School of Governance behaal Politiek wysigWeber was van 2012 tot 2014 die provinsiale direkteur van die Demokratiese Alliansie in Mpumalanga 1 Sy dien hierna as voorsitter van die party se koukus in die Nkangala distriksmunisipaliteit van 2015 tot 2019 In Maart 2018 is sy verkies tot provinsiale voorsitter van die Damesnetwerk van die Demokratiese Alliansie Parlementere loopbaan wysigNa die algemene verkiesing wat op 8 Mei 2019 gehou is is Weber gekies om die DA in die parlement te verteenwoordig Sy is op 22 Mei 2019 as lid van die Nasionale Vergadering ingehuldig Op 27 Junie 2019 het sy haar eerste komitee opdrag ontvang Portefeuljekomitee vir omgewing bosbou en visserye 1 Verwysings wysig 1 0 1 1 1 2 Ms Annerie Maria Magdalena Weber Parliament of South Africa Besoek op 28 September 2020 Eksterne skakels wysigMaria Magdalena Weber by People s Assembly Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Annerie Weber amp oldid 2366758