www.wikidata.af-za.nina.az
Althorpnaby Northampton Northamptonshire Engeland Verenigde Koninkryk Opgerig1688 BoustylTudor styl WebtuisteSpencer of Althorp Althorp ˈɔːl8ɔrp of ˈɔːltrep is n herehuis en landgoed van 60 km 14 000 akkers in Northamptonshire Engeland Dit is sowat 8 kilometer 5 myl noordwes van Northampton gelee en dien as amptelike woning vir die graaf en gravin Spencer en hul gesin Dit was vroeer ook die woning van Diana Prinses van Wallis suster van die huidige graaf Spencer voor haar huwelik met Charles Prins van Wallis Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Althorp amp oldid 1778144