www.wikidata.af-za.nina.az
Almati Kasaks Almaty is die grootste stad en tot 1997 die hoofstad van Kasakstan Voor 1992 was die stad bekend as Alma Ata Russies Alma Ata Met n bevolking van 1 348 500 2008 is die stad die grootste in die land en sy bewoners maak nege persent van die totale bevolking uit Almati wat in die suidooste van Kasakstan naby die grens met Kirgisie gelee is is die ekonomiese kulturele en wetenskaplike sentrum van Kasakstan AlmatyAlmatiKaart WapenVlag Land Kasakstan Administratiewe gewes Almati Koordinate 43 17 N 76 54 O 43 283 N 76 900 O 43 283 76 900 Stigting 1854 Oppervlakte Totaal 324 8 vk km Hoogte bo seevlak 500 1700 m Bevolking Totaal 2009 1 420 747 Bevolkingsdigtheid 4 152 vk km Etniese groepe Kasakke 51 5 Russe 30 0 Tatare 2 0 Tydsone UTC 6 Somertyd Geen Amptelike webwerf www almaty kz Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Almati amp oldid 2290708