www.wikidata.af-za.nina.az
1753 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1748 1749 1750 1751 1752 1753 1754 1755 1756 1757 1758 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1753Kalenders Die Britse Museum vandag ifexpr 4855 gt 0 Gregoriaanse kalender 1753 MDCCLIIIAb urbe condita 2506Armeense kalender 1202 ԹՎ ՌՄԲChinese kalender 4449 4450 己申 庚酉Ethiopiese kalender 1745 1746Hebreeuse kalender 5513 5514Hindoekalenders Vikram Samvat 1808 1809 Shaka Samvat 1675 1676Irannese kalender 1131 1132Islamitiese kalender 1166 1166Die jaar 1753 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 53ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig24 Februarie Pous Benedictus XIV verklaar Joseph Giuseppi van Cupertino salig 1 Maart Swede aanvaar as laaste Wes Europese land die Gregoriaanse kalender 25 April Pous Benedictus XIV verklaar John Liccio salig 20 Mei Pous Benedictus XIV verklaar Juliana van Collalto salig 9 Julie Pous Benedictus XIV publiseer Sollicita ac provida oor die herorganisasie van die Indeks van Verbode Boeke 19 September Pous Benedictus XIV verklaar Gabriel Ferretti salig 26 November Pous Benedictus XIV stel 16 nuwe kardinale aan waaronder Giuseppe Maria Feroni tituler aartsbiskop van Damasco Die Britse Museum word gestig Geboortes WysigOnbekend Pierre Victurnien Vergniaud Franse advokaat en politikus 1793 5 Augustus Laurynas Gucevicius Litause argitek 1798 6 Augustus Francois le Vaillant n Franse voelkenner verkenner versamelaar avonturier kunstenaar en skrywer 1824 Sterftes Wysig14 Januarie George Berkeley Ierse filosoof 1685 16 September Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff Duitse argitek en skilder 1699 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1753 amp oldid 2156183