www.wikidata.af-za.nina.az
1619 16de eeu 17de eeu 18de eeu 1614 1615 1616 1617 1618 1619 1620 1621 1622 1623 1624 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1619Kalenders ifexpr 4721 gt 0 Gregoriaanse kalender 1619 MDCXIXAb urbe condita 2372Armeense kalender 1068 ԹՎ ՌԿԸChinese kalender 4315 4316 乙午 丙未Ethiopiese kalender 1611 1612Hebreeuse kalender 5379 5380Hindoekalenders Vikram Samvat 1674 1675 Shaka Samvat 1541 1542Irannese kalender 997 998Islamitiese kalender 1028 1028Die jaar 1619 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 19de jaar van die 17de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig13 Mei Nederlandse staatsman Johan van Oldenbarnevelt word tereggestel in Den Haag nadat hy aangekla is van verraad 29 Mei Einde van die Sinode van Dordrecht 29 Julie Pous Paulus V stel Fernando de Austria Infante van Spanje seun van koning Philip III van Spanje aan as kardinaal Geboortes Wysig6 Maart Cyrano de Bergerac Franse dramaturg en soldaat 1655 21 April Jan van Riebeeck Stigter van eerste kolonie in Suid Afrika 1677 6 Augustus Barbara Strozzi Italiaanse komponis en sanger van die vroee baroktydperk 1677 29 Augustus Jean Baptiste Colbert n Franse politikus 1683Sterftes Wysig12 Maart Richard Burbage n Engelse verhoogakteur en teater eienaar 1567 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1619 amp oldid 2389721